Natuurlike Gesonde Troeteldiere - 'n Inleidings Gids tot Naturopatie vir Honde En Katte

Natuurlike Gesonde Troeteldiere - 'n Inleidings Gids tot Naturopatie vir Honde En Katte

AfrikánčinaEbook
Massoni, Julie
Julie Massoni
EAN: 9781507189771
Dostupné online
3,37 €
Bežná cena: 3,75 €
Zľava 10 %
ks

Dostupné formáty

Podrobné informácie

Natuurlike Gesonde Troeteldiere is 'n inleidings gids tot naturopatie vir honde en katte en sluit inligting in oor 'n natuurlike dieet, voedings aanvullings om jou dier se gesondheid te verbeter asook inligting oor die gebruik van kruie, homeopatie en blom ekstrakte om te help met gesondheid en welstand. Natuurlike alternatiewe vir vlooie, ontwurming, antibiotikas en pyn verligting. Sluit ook inligting in oor die voer van 'n vegetariese dieet vir honde. Geskryf deur 'n gekwalifiseerde dier naturopaat wat al duisende diere gehelp het wat 'n reeks van akuut en chroniese gesondheids toestande het. As jy daarvan sal hou om meer te weet oor die gebruik van natuurlike terapie en hoe om baie gesondheids probleme te vermy, dan is hierdie boek 'n goeie verwysing.
EAN 9781507189771
ISBN 150718977X
Typ produktu Ebook
Vydavateľ Julie Massoni
Dátum vydania 6. septembra 2017
Jazyk Afrikaans
Krajina Uruguay
Autori Massoni, Julie
Prekladatelia Necker, Vertaal deur Adri de