Engele in die vreemde

Engele in die vreemde

AfrikánčinaEbook
Schoeman, Chris
Penguin Random House South Africa
EAN: 9781770225046
Momentálne nedostupný titul
Momentálne nedostupné na stiahnutie
10,04 €
Bežná cena: 11,15 €
Zľava 10 %

Dostupné formáty

Podrobné informácie

Na die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog het honderde vroue hul moederlande verlaat en na Suid-Afrika gekom, sommige op soek na avontuur, ander met 'n egte begeerte om die slagoffers van die oorlog te help. Hulle het van reg oor die wereld gekom - van Brittanje en sy kolonies, en van pro-Boerlande in Europa. Maar wat ook al hul oorsprong, het hulle almal hierheen gekom om in onaangename en vreemde toestande te leef en te werk. Engele in die vreemde vertel die verhale van twaalf van hierdie dapper vroue, afkomstig van Engeland, die Nederlande, Belgi Swede, Kanada, Australi en Nieu-Seeland. Sommige het as verpleegsters aan die front gewerk, terwyl ander Boerekinders in die konsentrasiekampe onderrig het. Hierdie boeiende en inspirerende boek is gebaseer op persoonlike dagboeke en briewe sowel as ander oorlogsbronne, en vertel van hul beproewings terwyl hulle te kampe gehad het met die gevare van oorlog, die uiterstes van die omgewing en die treurige o van sterwende mans onder hul sorg. Hul verhale is di van barmhartigheid en moed.
EAN 9781770225046
ISBN 1770225048
Typ produktu Ebook
Vydavateľ Penguin Random House South Africa
Dátum vydania 1. apríla 2013
Stránky 264
Jazyk Afrikaans
Autori Schoeman, Chris