Idees Vol Vrees Volume 2

Idees Vol Vrees Volume 2

AfrikánčinaEbook
Galloway, Kobus
Penguin Random House South Africa
EAN: 9781770225121
Momentálne nedostupný titul
Momentálne nedostupné na stiahnutie
5,02 €
Bežná cena: 5,58 €
Zľava 10 %

Dostupné formáty

Podrobné informácie

Kobus Galloway se Idees Vol Vrees-tekenprente is nou nog meer bekend as wat dit 'n jaar gelede was: sy aanhangers op Facebook het verdubbel tot meer as 50?000, en die eerste IVV-boek was 'n enorme sukses. Hierdie ongewone, spitsvondige en grappige Afrikaanse tekenprente, wat gewoonlik gepaard gaan met dubbelsinnige eenreel-woordspelings, is 'n groot gunsteling onder Suid-Afrikaners. Wonderlik vir die klaskamer, om braaipraatjies aan die gang te kry of selfs die koffietafel! Idees Vol Vrees Volume 2 bevat meer as 150 tekenprente, waaronder die gewildstes (di waarvan Facebook-gebruikers die meeste hou), en meer as 100 nuwe tekenprente wat nog nrens anders verskyn het nie. Dit is 'n moet-h vir die tienduisende bestaande bewonderaars, en sal ongetwyfeld 'n hele klomp nuwes lok. As 'n bonus het ons ook 50 van Kobus se oorspronklike eenrel-woordspelinggrappies by IVV Volume 2 ingesluit wat jou sal laat skaterlag en vra na meer.
EAN 9781770225121
ISBN 1770225129
Typ produktu Ebook
Vydavateľ Penguin Random House South Africa
Dátum vydania 1. októbra 2012
Stránky 162
Jazyk Afrikaans
Autori Galloway, Kobus