Steve Hofmeyr 50

Steve Hofmeyr 50

AfrikánčinaEbook
Hofmeyr, Steve
Penguin Random House South Africa
EAN: 9781770227507
Momentálne nedostupný titul
Momentálne nedostupné na stiahnutie
4,39 €
Bežná cena: 4,88 €
Zľava 10 %

Dostupné formáty

Podrobné informácie

Steve Hofmeyr is een van Suid-Afrika se suksesvolste musikante en gewildste akteurs, met 'n geweldige aantal toegewyde bewonderaars. Die boek bevat foto's uit Steve se jong dae en sy deurbraak-jare in die musiekbedryf. Dit dek sy loopbaan in TV, rolprente en musiekblyspele, met inbegrip van Agter elke man en Egoli. Dit volg sy loopbaan as 'n musikant, met staaltjies oor elk van sy albums en foto's van hom op die verhoog, agter die skerms en op toer. Dit sluit ook Steve se verhouding met die media, sy aktivisme en liefdadigheidswerk, en sy gevierde loopbaan as skrywer in. Die boek bevat 'n magdom foto's met byskrifte wat Steve self geskryf het. Hierdie boek word uitgegee in die jaar dat Steve Hofmeyr 50 word en sy 25 jaar in die musiekbedryf vier, en is 'n moet-h vir al sy bewonderaars.
EAN 9781770227507
ISBN 1770227504
Typ produktu Ebook
Vydavateľ Penguin Random House South Africa
Dátum vydania 13. novembra 2014
Stránky 224
Jazyk Afrikaans
Autori Hofmeyr, Steve