Die Griekwastad Moorde

Die Griekwastad Moorde

AfrikánčinaEbook
Steenkamp, Jacques
Penguin Random House South Africa
EAN: 9781770228511
Momentálne nedostupný titul
Momentálne nedostupné na stiahnutie
9,41 €
Bežná cena: 10,45 €
Zľava 10 %

Dostupné formáty

Podrobné informácie

NUWE UITGAWE: SLUIT DIE VONNISOPLEGGING IN EN MAAK VIR DIE EERSTE KEER DIE MOORDENAAR SE IDENTITEIT BEKEND ... Die vrede en stilte in die Noord-Kaapse dorpie Griekwastad is kort n skemer op Goeie Vrydag, 6 April 2012, versteur toe 'n tienerseun in sy pa se Isuzu-bakkie die dorp ingejaag het en met skreeuende remme voor die byna verlate polisiestasie tot stilstand gekom het. Dit was net voor 19:00 toe Don Steenkamp, net in sy swart rugbybroek en vol bloed, uit die voertuig gespring het en die aanklagkantoor binnegestorm het met die nuus dat sy ouers en suster op die familieplaas Naauwhoek wreedaardig geskiet en vermoor is. Alhoewel daar aanvanklik gedink is dat die moorde net ng 'n plaasaanval was, is Don maande later vir die moorde gearresteer. Dit het 'n proses aan die gang gesit wat Suid-Afrika sou meesleur en die mense van Griekwastad onderling sou verdeel. Hierdie storie is die aangrypende verhaal, gebaseer op onderhoude met al die betrokkenes insluitende die ondersoekbeamptes, die forensiese en ballistiese deskundiges, asook familie en vriende van die oorledenes, van wat werklik op daardie noodlottige dag op die plaas Naauwhoek gebeur het, soos vertel deur die verslaggewer wat eerste daaroor berig het
EAN 9781770228511
ISBN 1770228519
Typ produktu Ebook
Vydavateľ Penguin Random House South Africa
Dátum vydania 5. novembra 2014
Stránky 400
Jazyk Afrikaans
Autori Steenkamp, Jacques