Watter Boom Is Dit?

Watter Boom Is Dit?

AfrikánčinaEbook
Moll, Eugene
Penguin Random House South Africa
EAN: 9781775840343
Momentálne nedostupný titul
Momentálne nedostupné na stiahnutie
10,66 €
Bežná cena: 11,85 €
Zľava 10 %

Dostupné formáty

Podrobné informácie

Vir die beginner kan die groot aantal boomspesies wat in Suider-Afrika voorkom - sowat 1 700 inheemse en ingevoerde spesies - oorweldigend wees. Hierde nuutste toevoeging tot die Watter?- reeks help met hierdie probleem deur die aanskoulike, algemene, opvallende en soms buitengewone spesies in terme van hul 'familiegroepe' te beskryf. Kennis van die boomfamilies help met die herkenning van verwante bome se gemeenskaplike kenmerke en ook die eienskappe waaraan spesies van mekaar onderskei word. Die boek bied: talle volkleurfoto's van die diagnostiese kenmerke van bome; opsommings van groepkenmerke in verstaanbare taal; A Geillustreerde woordelys van plantdele en notas met interessante bykomende inligting. Alle boomliefhebbers, veral beginners, sal hierdie boek baie nuttig vind.
EAN 9781775840343
ISBN 1775840344
Typ produktu Ebook
Vydavateľ Penguin Random House South Africa
Dátum vydania 27. marca 2013
Stránky 220
Jazyk Afrikaans
Autori Moll, Eugene