Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend

Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend

AfrikánčinaEbook
Penguin Random House South Africa
EAN: 9781775840916
Momentálne nedostupný titul
Momentálne nedostupné na stiahnutie
3,14 €
Bežná cena: 3,48 €
Zľava 10 %

Dostupné formáty

Podrobné informácie

Hierdie aangrypende slaaptydstorie oor Meneer Klaasneusse soektog na statuur neem kinders op 'n betowerendemaanligtoer deur die bosveld. Ervarings met beide behulpsameen bedreigende diere neem die leser na die sprokieseinde, waarMeneer Klaasneus snoesig en veilig in die bed is. Hierdie bykomende volume tot David du Plessis se vroeMeneer Koning se Ongelooflike Reis sal kinders betower metpragtige illustrasies. Du Plessis se goed waargeneemde diereskets die vrede en onrus van die bosveld en die boeiende prentesal 'n gunsteling by klein kindertjies wees. Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend sal beslis 'n gereeldestorie vir slaaptyd wees!Ook in Engels beskikbaar.
EAN 9781775840916
ISBN 1775840913
Typ produktu Ebook
Vydavateľ Penguin Random House South Africa
Dátum vydania 9. decembra 2013
Stránky 48
Jazyk Afrikaans
Ilustrátori Plessis, David du