Oorkant jou

Oorkant jou

AfrikánčinaEbook
Coetzer, Juliana
Jonathan Ball
EAN: 9781868428168
Dostupné online
10,87 €
Bežná cena: 12,08 €
Zľava 10 %
ks

Dostupné formáty

Podrobné informácie

Oorkant jou is gevul met die stories van die uiteenlopende mense wat Juliana Coetzer se pad kruis as psigoterapeut. Deur hul verhale van swaarkry en herstel, neem Juliana die leser op ''n reis wat eintlikons almal s''n is: die pad van grootword en eienaarskap neem.Sy vertel hoe sommige kliënte haar inspireer en uitdaag om haar eie vrese te konfronteer, maar ook watter uitwerking dit op terapeute het om aan die wreedheid van die mensdom blootgestel te word. Daar is die families wat uitmekaargeskeur is as gevolg van seksuele misbruik, die man wat sukkel met sy selfbeeld weens afknouery en ook die prostituut Venicia wat ''n tragiese simbool van verwaarlosing word.Juliana se aardse humorsin maak dat sy egter ook die komiese oomblikke raaksien – totdat die volgende storie oor die menslike toestand jou wind uitslaan.
EAN 9781868428168
ISBN 1868428168
Typ produktu Ebook
Vydavateľ Jonathan Ball
Dátum vydania 4. septembra 2017
Stránky 288
Jazyk Afrikaans
Krajina Uruguay
Autori Coetzer, Juliana