Tussen Liefde en Haat

Tussen Liefde en Haat

AfrikánčinaEbook
Rooyen, Corne van
LAPA Publishers
EAN: 9780639606071
Dostupné online
4,37 €
Bežná cena: 4,85 €
Zľava 10 %
ks

Dostupné formáty

Podrobné informácie

Die skeidslyn tussen liefde en haat is dunMarlien van der Walt aanvaar ’n pos as skoonheidsdeskundige op ’n wildsplaasbuite Harrismith ná ’n traumatiese inbraak by haar woonstel. Die plaas behoortnou wel aan die pa van haar eks Eben, maar dit is seker beter as om alewig bangte wees in die stad.’n Jaar gelede het haar en Eben Naudé se paaie geskei en het sy liefde vir haar in’n intense haat verander. Toe sy hom weer op die plaas sien, weet sy dat dit steedsdie geval is. Hy is koud en ongeskik en gaan uit sy pad om haar tyd op die plaasonaangenaam te maak. Sy is egter steeds smoorverlief op hom en besef gou datdie skeidslyn tussen liefde en haat baie dun is.
EAN 9780639606071
ISBN 0639606075
Typ produktu Ebook
Vydavateľ LAPA Publishers
Dátum vydania 1. marca 2021
Stránky 208
Jazyk Afrikaans
Autori Rooyen, Corne van