Liefde Onbeperk

Liefde Onbeperk

AfrikánčinaEbook
Cloete, Marile
LAPA Publishers
EAN: 9780639607306
Dostupné online
4,53 €
Bežná cena: 5,03 €
Zľava 10 %
ks

Dostupné formáty

Podrobné informácie

Hy is nie van plan om sy hart te verloor nie.Estelle dra steeds swaar aan die een groot fout wat sy in die verlede gemaakhet. Daarby is sy ’n ekstrovert wat bitter swaar kry tydens inperking, terwylsy ook nie haar beroep as skoonheidsdeskundige mag beoefen nie.Bernard kan van die huis af werk, maar die alleenheid van sy woonstel kryhom onder. Toe hy die kans kry, woon hy die braai by Estelle se suster-hulleby, hoewel hy goed weet dis onverantwoordelik.Wanneer hy siek word, gebruik hy die kans om by Estelle te gaan aansterk,aangesien sy by dieselfde partytjie was. Daar span hulle saam; haarsangtalent en sy tegnologiese kennis help om haar wanhopige finansies teberedder. Maar hy is nie van plan om sy hart op die vurige donkerkop teverloor nie.
EAN 9780639607306
ISBN 0639607306
Typ produktu Ebook
Vydavateľ LAPA Publishers
Dátum vydania 1. júla 2021
Stránky 208
Jazyk Afrikaans
Autori Cloete, Marile