Net vier kort woordjies

Net vier kort woordjies

AfrikánčinaEbook
Smith, Beatrix
LAPA Publishers
EAN: 9781776358731
Dostupné online
4,53 €
Bežná cena: 5,03 €
Zľava 10 %
ks

Dostupné formáty

Podrobné informácie

Vir ‘n man is daar nie nou tyd in Tillie se lewe nie. Sy sy wil haar avontuurlustige drome uitleef sonder die komplikasies van ''n verhouding. Maar dan duik ‘n geleentheid onverwags op om ‘n lank gekoesterde droom te vervul. Professor Ryk Broodryk maak haar ‘n aanbod wat sy nie kan weier nie: Trou met hom vir ‘n jaar om sy erfporsie te behou in ruil vir eenmiljoen rand. Die enigste voorwaarde is dat sy bereid moet wees om vir drie maande saam met hom in die Amasone deur te bring. Wat sy egter nie verwag nie, is vir die singende en ernstige professor om haar voete onder haar uit te slaan om haar hart in sy hande te hou.
EAN 9781776358731
ISBN 1776358732
Typ produktu Ebook
Vydavateľ LAPA Publishers
Dátum vydania 1. januára 2023
Stránky 192
Jazyk Afrikaans
Autori Smith, Beatrix