Uit die Oond

Uit die Oond

AfrikánčinaEbook
Lewis, Fay
Penguin Random House South Africa
EAN: 9781431702749
Momentálne nedostupný titul
Momentálne nedostupné na stiahnutie
10,66 €
Bežná cena: 11,85 €
Zľava 10 %

Dostupné formáty

Podrobné informácie

Wat kan meer verleidelik wees as die geur van vars gebakte brood of sjokoladekoek uit jou kombuis om vriende en familie mee welkom te heet? Uit die Oond is propvol watertand resepte, getoets en deeglik beproef deur die skryfster. Stap-vir-stap aanwysings en oorgenoeg foto''s haal die misterie uit die eksakte wetenskap en dien as inspirasie vir elkeen wat nog nooit die moed gehad het om self koek, kleinkoekies, skons, brood, croissants, ensovoorts, te bak nie. Vir die wat meer ervare is, is daar resepte wat ''n effens groter uitdaging bied. Dit is dus voorwaar ''n boek met ''n ruim verskeidenheid waarin jy jou kan verlustig. Uit die oond is ''n uiters omvattende handleiding vir tuisgebak waarsonder geen liefhebber van gebak behoort te wees nie!
EAN 9781431702749
ISBN 1431702749
Typ produktu Ebook
Vydavateľ Penguin Random House South Africa
Dátum vydania 4. októbra 2012
Stránky 224
Jazyk Afrikaans
Autori Lewis, Fay