Die Rook wat Donder

Die Rook wat Donder

AfrikaansEbook
Zunckel, Paul
Vanilla Heart Publishing
EAN: 9781507140864
Available online
€1.43
Common price €1.59
Discount 10%
pc

Available formats

Detailed information

Piet en Peggy, saam met hulle baba dogter, Heather, staan ​​op die punt om ''n gas te kry by hulle safarikamp huis ... Die versorging van hulle vriende se dogter vir ''n paar dae sal maklik wees. Piet, die grof en harde safari eienaar, het Oom Piet geword vir die klein Debi van die dag af wat hy haar veilig uit die wrak van die vliegtuig gebring het waarin haar ouers verongeluk het. Terwyl die donderweer rol oor die Afrika hemelruim, en ''n waarskuwing stuur aan diegene wat sou omgee om ag te slaan op die magtige Zambezirivier wat vorentoe beweeg soos ''n stootskraper, met niks om dit terug te hou nie ... Kan Piet die kind red van die woedende waters van die magtige Zambezi voordat sy oor die valle stort met die tuimelende waters en bose rotse onder?
EAN 9781507140864
ISBN 150714086X
Binding Ebook
Publisher Vanilla Heart Publishing
Publication date May 16, 2016
Language Afrikaans
Country Uruguay
Authors Zunckel, Paul
Translators Dreyer, Liezl