Boererate

Boererate

AfrikaansHardback
Smuts Danie
Penguin Random House South Africa
EAN: 9780143539216
Unavailable at the publisher, title sold out
Unknown delivery date
€11.13
Common price €12.37
Discount 10%
Do you want this product today?
Oxford Bookshop Banská Bystrica
not available
Oxford Bookshop Bratislava
not available
Oxford Bookshop Košice
not available

Detailed information

Terug op publieke aanvraag. Derduisende versoeke op die internet vir tweedehandse eksemplare van wat 'n versamelaarsitem geword het nadat dit in die 1980s gepubliseer is, het 'n heruitgawe van Boererate 'n moet gemaak - Danie Smuts se versameling van tradisionele mediese rate wat vir allerlei kwinte en kwale voorgeskryf is. Die oorsprong van die boererate is nie 100% duidelik nie, maar dit word teruggevoer na oorlewering, waarnemings, ondervinding, mites, godsdiens en selfs toorkuns. Behandeling gaan dikwels gepaard met die uitvoer van skreeusnaakse rituele. 'n Byna vergete era in die Afrikaanse kultuurgeskiedenis word in herinnering geroep deur die vreemdsoortige advies. Byvoorbeeld - die volgende stappe word aanbeveel om griep te bekamp: 1.) Plaas 'n bottel whiskey en 'n glas saam met 'n brandende kers langs jou bed. 2.) Klim in die bed, maak seker jy le onder baie komberse, en begin geleidelik aan die whiskey teug. 3.) Sodra jy twee kerse begin sien, sit die glas neer, plaas die prop terug op die whiskey-bottel, blaas al twee kerse dood en gaan slaap. 'n Waarskuwing vergesel die raat: Dat die griep binne 24 uur sal verdwyn, is gewaarborg, maar jy mag dalk 'n hoofpyn he. Hierdie publikasie voorsien in die Afrikaanse mark se nostalgie vir populere kultuurgeskiedenis.
EAN 9780143539216
ISBN 0143539213
Binding Hardback
Publisher Penguin Random House South Africa
Publication date March 1, 2015
Pages 240
Language Afrikaans
Dimensions 250 x 190
Country South Africa
Readership General
Authors Smuts Danie