Sanri Steyn Omnibus 1

Sanri Steyn Omnibus 1

AfrikaansEbook
Baalen, Theresa van
LAPA Publishers
EAN: 9780799391961
Available online
€8.78
Common price €9.76
Discount 10%
pc

Available formats

Detailed information

Vier Sanri Steyn-stories in een omnibus! Sanri Steyn droom daarvan om eendag ’n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees ... Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Op die dorpie Raaiselfontein beleef Sanri en haar beste vriend, Markus, allerlei vreemde avonture – as daar nie ruimtewesens oorkant die straat intrek nie, probeer iemand die hele skool se kinders in zombies verander! Die aweregse humor en lekker grillerige avonture in hierdie gewilde reeks sal seuns en meisies vasgenael hou! Dit sluit in: #1: Doktor Zombos, # 2: Die aliens oorkant die straat, # 3: Die seun met die superkat-kragte, # 4: Die spookmeisie van Raaiselfontein.
EAN 9780799391961
ISBN 0799391964
Binding Ebook
Publisher LAPA Publishers
Publication date December 1, 2018
Pages 232
Language Afrikaans
Authors Baalen, Theresa van
Series Sanri Steyn
Manufacturer information
The manufacturer's contact information is currently not available online, we are working intensively on the axle. If you need information, write us on helpdesk@megabooks.sk, we will be happy to provide it.