Justin Fortuin, Seerower

Justin Fortuin, Seerower

EnglishEbook
Baalen, Theresa van
LAPA Uitgewers
EAN: 9780639603940
Available online
€7.68
Common price €8.54
Discount 10%
pc

Available formats

Detailed information

Justin Fortuin kuier nog lekker saam met sy ma by tannie Mary in die geheimsinnige Kasteel Boekanier. Dit is 'n reenerige dag wanneer hy en sy vriend Liam ontdek dat die kasteel nie net twee geheime tonnels het nie, maar drie. Waarheen lei die derde tonnel? Die seuns besluit om die tonnel te verken en beleef 'n opwindende avontuur volraaisels en geheime. Hulle kom ook op 'n ou seilskip af wat geanker is in 'n versteekte baai. Wat het dit met die kok Nicolas te doen? Is Nicolas dalk 'nseerower? Wie is Jessie, wat in die agterste kajuit van die skip aangehou word? En wie is die ware erfgenaam van Kaptein Verwoes se skat?
EAN 9780639603940
ISBN 0639603947
Binding Ebook
Publisher LAPA Uitgewers
Pages 144
Language English
Country Uruguay
Authors Baalen, Theresa van
Manufacturer information
The manufacturer's contact information is currently not available online, we are working intensively on the axle. If you need information, write us on helpdesk@megabooks.sk, we will be happy to provide it.