Verhale van Hoop

Verhale van Hoop

AfrikaansEbook
Zyl, Pieter van
LAPA Publishers
EAN: 9780639606019
Available online
€10.98
Common price €12.20
Discount 10%
pc

Available formats

Detailed information

Elkeen se pad saam met ’n geliefde wat aan ’n psigiese siekte ly, is uniek. Die roete is ongekaart en kronkel verby verrukking en verskrikking. Mense voel alleen en dikwels verlate. In hierdie boek vertel mense hoe hulle ’n geliede se psigiese siekte of hul eie - hanteer. Verder verskaf psigiaters en sielkundiges praktiese raad oor wat om te doen, ook as ’n situasie ondraaglik of gevaarlik raak. Selfdood het dikwels ’n lang aanloop en daar kan ingegryp word. In Suid-Afrika word weinig mense met ’n psigiese siekte professioneel ondersteun. Hulle is afhanklik van geliefdes se sorg. Hierdie boek wys hoe en gee nuwe hoop.
EAN 9780639606019
ISBN 0639606016
Binding Ebook
Publisher LAPA Publishers
Publication date May 1, 2021
Pages 209
Language Afrikaans
Authors Zyl, Pieter van