Katriena, vertel!

Katriena, vertel!

AfrikaansEbook
Scheepers, Riana
LAPA Publishers
EAN: 9780799352924
Available online
€12.07
Common price €13.42
Discount 10%
pc

Available formats

Detailed information

<p>Katriena, vertel! bevat ’n keur uit die drie Katriena-bundels mét die bonus van ’n handvol splinternuwe verhale. Met Katriena het Riana Scheepers ’n onvergeetlike karakter geskep. Katriena het ’n ruim hart vol deernis met die wêreld: vir bergies en weduvroue en vroue wat alleen die wêreld moet aandurf, maar veral vir die mêrrem van die halwe huis en haar twee onhebbelike seunskinders. Met haar onblusbare vermoë om stories te vertel, pluk Katriena die lewe se skeefkante reg; of dit nou is om te vertel van die man wat ’n Namakwalandse plaas, onder ‘n skuilnaam, geërf het, of van die genade wat uit ’n leivoor kan kom.</p>
EAN 9780799352924
ISBN 0799352926
Binding Ebook
Publisher LAPA Publishers
Publication date May 1, 2013
Language Afrikaans
Country Uruguay
Authors Scheepers, Riana
Manufacturer information
The manufacturer's contact information is currently not available online, we are working intensively on the axle. If you need information, write us on helpdesk@megabooks.sk, we will be happy to provide it.