Pikant

Pikant

AfrikaansEbook
Cabano, Sonia
Penguin Random House South Africa
EAN: 9781431700554
Available online
€8.78
Common price €9.76
Discount 10%
pc

Available formats

Detailed information

‘Geen kok wil smaaklose of oninteressante kos voorsit nie’ – dit is die stelling wat die beginsel agter Pikant saamvat – ’n kookboek met die doel om geur by daaglikse kookkuns te voeg.
Met kreatiewe en geïnspireerde kosfotografie wat disse laat lewe, word die gewone buitengewoon. Meer as 280 resepte dek geursoute en -suikers, smere, speserymengsels en -pastas, marinades, doopsouse, aftreksels, souse, pesto''s, asyne, olies, piekels, ingemaakte produkte en smaakmiddels. Dit is nie net heerlik nie, maar ook lekker om te maak! Tuisgemaakte smaakmiddels bevat geen ongewenste by- of preserveermiddels nie en kan aangepas word om aan individuele smaak en voorkeur te voldoen. Boonop is dit dikwels goedkoper as winkelprodukte.
Die resepte sluit wenke in oor hoe om die klaarbereide produkte te gebruik en te bêre en, in die meeste gevalle, word variasies voorgestel. ’n Keur van volledige resepte vir voltooide disse is deur die hoofstukke versprei.

EAN 9781431700554
ISBN 143170055X
Binding Ebook
Publisher Penguin Random House South Africa
Publication date November 14, 2013
Pages 192
Language Afrikaans
Authors Cabano, Sonia