Die Banting-sakgids

Die Banting-sakgids

AfrikánčinaEbook
Noakes, Tim
Penguin Random House South Africa
EAN: 9781776091676
Dostupné online
5,49 €
Bežná cena: 6,10 €
Zľava 10 %
ks

Podrobné informácie

<p>DIE TOPVERKOPER DIE BANTING-SAKGIDS, IN VENNOOTSKAP MET DIE NOAKES-STIGTING EN DIE EET BETER, SUID-AFRIKA!-INISIATIEF, IS NOU BESKIKBAAR IN ’N GEBRUIKERSVRIENDELIKE SAKPAS-FORMAAT!<br>Danksy julle versoeke vir méér basiese resepte en ’n maklik hanteerbare formaat, is Die Banting-oplossing nou beskikbaar in ’n grootte wat elke sak sal pas. Hierdie boekie bevat al die wenke en raad wat jy nodig het om jou Banting-dieet suksesvol te implementeer en om daarmee vol te hou. Die Banting-sakgids bevat ’n hoofstuk deur die passievolste en mees gerespekteerde Banting-ondersteuner, prof. Tim Noakes; dit verskaf antwoorde op jou grootste kwelvrae; slaan mites wat oor Banting kop uitgesteek het die nek in; voorsien handige maaltydplanne, Banting-vriendelike voedsellysies en resepte; leer jou hoe om te begroot sodat almal ’n Banting-leefstyl kan handhaaf; en nog baie, baie meer. Maar nog belangriker: dit leer jou hoe om van daardie ekstra ponde ontslae te raak en hulle vir altyd weg te hou! Die Banting-sakgids, wat maklik in jou handsak of hempsak inglip, is net wat jy nodig het om jou Banting-leefstyl aan die gang te kry!</p>
EAN 9781776091676
ISBN 1776091671
Typ produktu Ebook
Vydavateľ Penguin Random House South Africa
Dátum vydania 1. februára 2017
Jazyk Afrikaans
Krajina Uruguay
Autori Noakes, Tim
Informácie o výrobcovi
Kontaktné informácie výrobcu momentálne nie sú dostupné online, na náprave intenzívne pracujeme. Ak informáciu potrebujete, napíšte nám na helpdesk@megabooks.sk, radi vám ju poskytneme.