Grusaam

Grusaam

AfrikánčinaMäkká väzba
Potgieter De Wet
Penguin Random House South Africa
EAN: 9781770229112
Titul je vypredaný u vydavateľa, predaj skončil
Neznámy dátum dodania
13,36 €
Bežná cena: 14,85 €
Zľava 10 %
Chcete tento titul ešte dnes?
kníhkupectvo Megabooks Banská Bystrica
nie je dostupné
kníhkupectvo Megabooks Bratislava
nie je dostupné
kníhkupectvo Megabooks Košice
nie je dostupné

Podrobné informácie

Grusaam b.nw. veroorsaak afsku, walging; afgryslik. Informeel geweldig onaangenaam. Oorsprong 16de eeu van die Skotse grue: Om afgryse te voel; sidder, van Skandinawiese oorsprong. In hierdie boek loop die ondersoekende joernalis De Wet Potgieter terug op die spore van 'n klomp geweldenaars in Suid-Afrika se geskiedenis. Die geweldsmisdade, wat van die laat tagtigerjare tot in die nuwe millennium gepleeg is, wissel van fanatiese verregses wat medeburgers koelbloedig afmaai, tot geweldenaars wat hoeprofiel-staatsmoorde gepleeg het. Hy neem die leser tot agter die skerms van die mees omstrede voorvalle in ons land. Met sy onverskrokke skryfstyl trek Potgieter jou midde-in die sake in. In Grusaam deel hy inligting wat nog nie voorheen openbaar gemaak is nie. Wat het werklik die nag van 17 Junie 1992 in Boipatong gebeur? Wat was die dryfkrag agter die gru-aanval op Alison Botha? Wat het van die doodgewone polisieman Andre Stander 'n gewetenlose bankrower gemaak? Wie het eerste die verband tussen Gert van Rooyen se slagoffers en 'n moontlike mensehandelsaak raakgesien? Potgieter vertel hoe hy as joernalis te werk gegaan het om verslag te doen oor elk van die grusame sake. Hierdie boek neem jou terug na die bloedige koerant-opskrifte van gister.
EAN 9781770229112
ISBN 1770229116
Typ produktu Mäkká väzba
Vydavateľ Penguin Random House South Africa
Dátum vydania 1. októbra 2015
Stránky 240
Jazyk Afrikaans
Rozmery 153 x 233 x 21
Krajina South Africa
Čitatelia General
Autori Potgieter De Wet